Caskia

56 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Weet nooit waar jy liefde kan vind nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 21 Julie 2020

Verander: 21 Julie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Om alleen te wees is n keuse . Daar is n pasmaat vie elkeen. As ons nie probeer om die persoon te vind nie gaan ons baie mis.
Ek is eerlik en betroubaar. Ek geniet dit om tyd met vriende en familie te spandeer. Geen mens is perfek nie en om n verhouding te laat werk moet mens aanpasbaar wees.
Ek is n positiewe mens wat hpu van lag en ek sien die humor in n situasie raak.
Ek glo daaraan om voluit te lewe en elke dag te geniet.
Ek hou van musiek en musiek vertonings, uiteet, rustig by die huis , die buitelewe en alles wat lekker is.

Haar Ideale Pasmaat

Eienskappe wat vir my belangrik is. Betroubaarheid en eerlikheid. Iemand wat lekker kan gesels en wat dieselfde belangstellings het as ek.
Dit is belangrik dat n mens bereid sal wees om aan te pas en dat n mens gemaklik voel bymekaar.
Het jy n sagte hart en is jy liefdevol?
Dis nie wat gebeur in die lewe wat belangrik is nie maar hoe ons dit hanteer.

Wat Haar Vriende S

Caskia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport:
Bofbal; Dans; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Snoeker; Tafeltennis; Veerpyltjies
Kos
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters