In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is borrelend, vol vreugde en sprankelend. Ek gek daaroor om nuwe mense te ontmoet en tonne vriende te hê. Ek is lief vir die Here en verregaande oor my twee seuns. Ek is mal oor avontuur en om soveel moontlik net te lag. Een van my gunsteling donge is om sosiaal te verkeer en ek "LOVE" braai. Die see, rusoorde en wildsplase is vir my ideaal. Ek is natuurlik 'n groot rugby ondersteuner ook. Die lewe is nie gemaak om alleen te wees nie, maar om 'n pad saam iemand te stap en die lewe voluit te benut!!
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat, moet sterk van persoonlikheid wees, 'n man van God, 'n leier. Hy moet gaaf, vriendelik, eerlik en pret wees. 'N Man wat mal is oor kinders en kwaliteit familietyd insit. 'n Man wat hou van vakansie en sy familie bederf.
Wat Haar Vriende Sê
PretBekkie100 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 197cm (6' 5.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |