Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
54 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n omgee mens, wat altyd ander se belange eerste stel.Ek is baie lief vir my tuin en plante.Ek is nie n mens wat van honde hou nie,maar baie lief vir see,hul se mens is so oud soos jy voel, wel dan is ek 16jr.Om te ontspan kuier ek saam my kinders langs die rivier,of hier by my huis langs swembad.My musiek is n groot deel van my lewe.ek sal daarvan hou as ek n maat kan kry wat ook lief is daarvoor.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet n baie rustige mens wees .moet n sterk leidingde persoon wees.Wat rustig leiding kan neem om n situasie op te los.Om als saam te doen sal n droomverhouding wees.Ek sal graag wil he hy moet saam my gaan fliek, en bingo speel kerk toe gaan,vakansie hou ens oneerlikheid ,leuns,ontrouheid is n groot nono vir my..
Wat Haar Vriende Sê
irisblometjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sig: |
Ek dra bril |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Dobbel; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e) |