Sibs078Sibs078

Sibs078

75 – Edenvale (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika

Opreg, omgee persoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
73 - 90
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mense s eks vriendelik en lag altyd.

Ek is lief vir VADER GOD. Ek is 'n omgee mens en geniet dit om lekker te lag. Ek is 'n huis mens.

Opregtheid is vir my uiters belangrik. Ek is 'n huis mens. Ek gaan nie jok en s ek gaan uit en geniet uit gaan nie, so daar spaar jy geld haha. Rustige lewe en goeie geselskap en iemand wat my lekker maak lag, en net liefdevol is.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet opreg wees, om gee mens. Darem kan afrikaans praat.
Vriendelik en goeie geselskap.
Hy moet GOD lief h bo als.
Hy moet nie 'n kans vatter wees nie.
Moet 'n vrou met respek behandel.
hy moet my maak lag en nie 'n vuil mond h nie, grappe is grappe maar onder die klere is buite die kwessie. Hy moet weet ek rook en as dit hom pla dan moet hy nie eers my vra vir chat want wil nie later seer kry.
Lekker lag en tuis kuier is ekke.

Wat Haar Vriende S

Sibs078 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters