Shari18Shari18

Shari18

68 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Getroue Sielsgenoot vir die Goue Jare

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 September 2021

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goedversorgde (netjiese), energieke, intelligente en stylvolle dame. Hartsmens en hou van die mooi en positiewe dinge in die lewe - klein dingetjies wat saak maak.

Karaktereienskappe: Ekstrovert, spontaan, lojaal, betroubaar, eerlik, goedhartig, getrou,integriteit.

Belangstellings: (Vrywillige) sport administrateur, blommerangskikking asook funksie koordinering.
Pret: Binnenshuise opvoerings musikaal of ander, samesyn met familie en vriende, onthaal, romantiese aandetes by die huis of 'n bederfie by 'n restaurant, wegbreuk naweek. Reis graag in Suid-Afrika.

'n Getroue vriendin deur slegte en goeie tye. Postief en vrygewig, lewe voluit en hou van goeie humor. Humor/lag is wyn vir die siel.

Haar Ideale Pasmaat

'n Getroue lojale vriend en sielsgenoot met dieselfde morele standaarde en waardes en karaktereienskappe - wat ondersteunend is in alle omstandighede,

Om my/mekaar die vryheid te gee om individuele belange uit te leef sonder jaloesie. Respek te toon vir verskillende menings/standpunte. 'n Sielsmaat wat die chemie van liefde verstaan.

Energiek, optimisties, spontaan, intellektueel sterk, reis, advontuurlustig, natuur met oorgawe geniet, ervarings te deel, die krag van stilte tye te ken.

Tempramentele giere en negatiewe impulsiewe optrede is afsitters.

Wat Haar Vriende S

Shari18 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentr; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Stap; Stoei; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters