Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 78 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik, behulpsaam (help mense waar en hoe ek kan), bietjie introvert tot jy my leer ken, liefdevol en meer. Het baie opregte liefde om te gee en sal graag wil teurg ontvang. Ek hou van sport kyk. Hou nie van grootpraters en mense wat voorgee wat hul nie is nie. Duld nie krutaal nie. Het empatie met ander mense. Kan lekker kos kook en 'n "mean" vleisie braai. Indien jonger as die voorgeskrewe ouderdom en dit is nie vir jou 'n probleem nie dan is dit goed so. Ouderdom is net 'n nommer in elk geval. Eerlikheid en vertroue is hoekstene van enige verhouding, vriendskaplik of andersins.
Haar Ideale Pasmaat
Moet vriendelik en behulpsaam wees. Moet nie voorgee nie. Wees altyd eerlik en respekvol teenoor medemens. Sosiale drankgebruik , verkieslik geen rokers, en ordentlike taalgebruik. Moet respekvol wees teenoor ouer mense, vrouens en medemens. Geniet dit om dinge saam te doen. My ideale pasmaat moet kan liefde gee en ontvang.
Wat Haar Vriende Sê
Soekmaatjie49 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Kampering; Kegelbal; Krieket; Pluimbal; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |