BesteVriend19BesteVriend19

BesteVriend19

51 – Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika

This will be my last time trying

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 25 Maart 2021

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Russies; Sweeds
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

I'm rare, lol. I'm decent, old school. It makes me happy to see others happy. Very compassionate. Always see good in others although sometimes to my own detriment. Well read, hope to be well travelled as well sometime, been to some neighbouring countries and Seychelles. I cook well, but like dining out trying out new restaurants. Love nature, but don't ask me to sleep in a tent, lol. Feel a need to go sky diving. Love fashion and beautiful clothes but not dressing up all time

Ek kan vir jou enige iets vertel wat jy graag wil hoor so ek dink om te begin chat en ontmoet kan mens n beter indruk kry. Kortliks eks n lojale persoon wanneer ek in n verbintenis is of dit nou vriendskap, romanse of wat ookal. Ek is deur baie trauma en hartseer en het myself soort van ge isoleer vir baie lank. Verkeerde skuif maar ja. Eks mal oor die natuur maar sal nie in n tent slaap. Jammer genoeg vis gevang in my grootword jare lol. Versamel mooi klippe en kristalle en wil graag plekke besoek waar ek my versameling kan uitbrei en ook kennis optel. Eks n boekwurm lees baie politiek, auto biografi, fiksie - forensies in al sy verskillende vorms, speur verhale. Ek kook (almal s baie lekker lol). Ek hou van mooi sons ondergange. Vlieg (nie self), partykeer kry ek n baie artistiese streek en wil dan als self maak. Daar's niks so lekker om uit te vind jy't nog n talent wat jy nooit gedink jy gehad het. Wil nog baie lande besoek ens ens ens

Haar Ideale Pasmaat

He should have similar interests. Outlook on life. Strong, very compassionate, caring, kind hearted, humble, etc. Can't stand arrogance. A bonus if you're someone with strong christian values

Hy moet nederig, lojaal, sonder pretensies. Medelye, goedhartigheid maar moet weet waar om die streep te trek. Verkieslik dieselfde belangstellings as ek, dis altyd n goeie afskop plek. Geen groot prater, ek haat arrogansie. Of jy nou n president is of in die armsaligste plek op aarde bly ek gaan jou dieselfde respek betoon as jy vir my.

Wat Haar Vriende S

BesteVriend19 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boks; Dans; Gewigsoefeninge; Perdry; Roei; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Valskermspring; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters