Vier_seisoene

55 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Die natuur is jou beste leermeester

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Gesels, dinge saam deel, rugby kyk, 'n boek of gedig lees en bespreek, humor, saam kos kook, 'n nuwe resep uit probeer, teater toe gaan en dan natuurlik reis. Dit is 'n paar goed waarin ek belangstel. Wie hou dan ook nie van 'n vuurtjie aanpak en braai nie? Dit is tog waarvoor mens 'n maat nodig het Ek is mal oor reis en kon al 'n hele paar lande ervaar en dit het my horisonne verbreed. Met kinders amper finaal uit die huis uit het die tyd aangebreek dat ek fokus op my eie geluk en om my innerlike vuur met iemand te deel.

Haar Ideale Pasmaat

Dit is vir my belangrik om te fokus op die innerlike, intelek en dinge wat mens soms nie met die oog kan sien nie. Daardie innerlike vuur in iemand wat brand en opreg is wat boekdele spreek en dalk by my pas is maar iets waarna ek soek... mens sal kliek of nie. Dit is moeilik om iemand in 'n boksie te sit en te beskryf wat jy soek. Maar as jy mal is oor reis, 'n maat soek wat saam met jou wil reis en 'n storm los kook,iemand is wat lief is vir lees,die natuur en diere, dan het ons dalk al 'n paar goed in gemeen.

Wat Haar Vriende S

Vier_seisoene het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Buierig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Buite beheer
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters