Lolla_153

23 – eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Suksesvolle besigheids vrou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Bul
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n sagte mens met n baie warm en klein hartjie. Ek gee vinnig om en het n liefde en passie vir mense. My vriende beskryf my persoonlikheid as warm, sag en hard. Ek hou baie van eerlikheid en mooi dinge, kan glad nie n n persoon wat jok verdra nie. Ek hou van boek lees, musiek luister en baie meer. My uit kyk op die lewe is om n lewensmaat te kry wat jou gelukkig maak saam wie jy n lewe kan bou.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na lojaliteit, eerlikheid, vertrou, persoonlikheid en liefde in n man.

Wat my verhouding sal maak is iemand wat deur dik en dun by my sal staan. Nie weg hardloop as die wa te swaar raak nie. Wat my lief het en aanvaar nes ek is.

Ek wil alle aktiwiteite saam my maat deel.

Verneek, jok en geen vertroue sal n verhouding vernietig.

Wat Haar Vriende S

Lolla_153 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Lolla_153 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.