StofdonkieStofdonkie

Stofdonkie

25 – Fraserburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons stap die lewens pad saam.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 November 2021

Verander: 22 Augustus 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Fraserburg, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Visse
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
19 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar eers in die begin stil en skaam totdat ek iemand baie beter leer ken het, maar ek is baie lojaal teen oor my vriende en sal altyd vir hulle verdedig en saam met hulle staan, vriendskap is vir my die mees belangrikste ding ooit hoekal daar waarvan ek vandaan kom. Ek hou van iemand wat ek weet waar ek met hulle staan en ek hou glad nie van mense wat agter ander se rug skinder nie of sleg maak nie. Ek hou van jag en motorfiets ry, motorfiets ry laat my lekker ontspan en dit laat my toe om van my probleme en ander goed te kan vergeet terwyl ek ry. My uit kyk op die lewe is jy moet hardwerk om iets te kan bereik en jy moet ook weer op staan en aan gaan as die lewe jou teen die grond neer slaan, maar jy moet ook die lewe kan geniet en nie net werk nie, en maak tyd vir jou geliefdes en vriende voor dit te laat is, die lewe is te kort gebruik elke oomblik wat jy kan.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet lekker kan gesels( hoekal wanneer ek stil is), sy moet van die plaas lewe hou en moet ook van hou om op die strant te stap en lekker te kan dans. Sy moet eerlik en reguit met 'n mens kan wees en plat op die aarde wees en dieselfde waardes en siening as ek het.

Wat Sy Vriende S

Stofdonkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Punk; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Curling; Dans; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Swem; Tafeltennis; Veldhokkie; Visvang; Waaghalsige sport; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie