Blommekind_992

29 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Sunsets are proof that endings can be beautifil

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek probeer om positief te wees en die mooi in mense raak te sien. Ek het grootgeword op 'n plaas en ek geniet die buitelewe. Ek is 'n regte boekwurm en wanneer ek kans kry geniet ek dit om "weg te raak" in die lewe van die karakters in die storie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek met iemand wat nog glo dat dit belangrik is om waardes te he. Hy moet eerlik en opreg wees en mense na aan hom met respek en liefde behandel. Iemand wie se gesin vir hom belankrik is.Iemand met ek vir ure lank kan sit en gesels. En iemand wat die mooi van die lewe saam met my sal geniet.

Wat Haar Vriende S

Blommekind_992 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rekspring; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie