In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is wewenaar baie alleen. Ek is ekstrowert en n mens, mens hou daarvan om te kuier met mense. Ek is baie lief vir mooi blomtuine dit is my lewe. Ek is n Virgo en lid van die NG kerk. Ek kry gou jammer, en sal graag wil help waar ek kan. Ek hou van sport veral rugby en krieket. Het geen stokpertjies nie.Ek stap nogal baie en oefen ook as ek die kans kry. Ek eet gesond en hou nie van gemors kos nie.probeer n posetiewe houding handtaaf.
Sy Ideale Pasmaat
Ek hou van dames wat goed versorg is al word hulle ouer en moet goed lyk in haar kleredrag wat sy ookal aantrek. Ek moet trots op haar kan wees wanneer ons saam is. Dames moet onthou ons almal uniek en sal verskil van mekaar. Ek hou nie van dames wat oorgewig is nie. Sy moet Christelik wees en op n gereelde basis die kerk besoek. Lw. Ek stel nie belang in rykdom nie of aardse goed nie op my ouderdom tel dit geen punte nie. Sy moet nederig wees. LW dames ek is nie n OTM nie en nie verwag ek moet vir alles betaal nie. Sy moet haar eie medies hê n eie motor. Sy moet self onderhoudend wees.Dames wat fotos op hulle profiel plaas van n paar jaar gelede is sal nie werk nie.Wanneer ek na n dame kyk wil ek sien hoesy nou lyk.Fotos is baie verlyden.
Wat Sy Vriende Sê
Oudmaarnogniekoudnie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 68 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Oudmaarnogniekoudnie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.