In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou van lag. Ek is gemaklik en rustig. Baie romanties en ek hou van gatskuur. Die jeugdige ouderdom sè verken die plekke nou. Ek is nie n joller nie en hou van lewe. Die Here kom 1ste en daarna die res. Ek is nie n olie painting nie maar my hart straal die kleure uit vir n prag skildery. Ek hou van bederf en spoil maar haat as mense mens probeer om ander te misbruik. Ek is stout op n mooi manier want ek lewe. Baie jonk van gees en in liggaam. Kan nie regtig stil sit op my jeugdelike ouderdom nie. As ek iets doen dan doen ek dit voluit. As ek in n verhouding ingaan gee ek als en deel nie en word nie gedeel nie. Ek soek liefde en nie verlief nie. Verlief is soos n bossie blomme gee en dit gaan na n tyd dood. Liefde is soos n plantjie wat jy elke dag water gee en versorg om die mooiste blom te kan sien jaar in en jaar uit.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet net oulik wees. Goeie sin vir humor hè. Moet hou van verrassing en reis. Christelike beginsels en net haar self. Netjies op haarself. Asb nie tantes met koekrollers in die hare wat winkel toe gaan so nie😀. Iemand wat nie worry oor die uiterlike nie maar die innerlike want uitterlike vergaan maar innerlike bly voort bestaan. Iemand wat van bederf hou en als opreg waardeer. Van n enkel geleende roos oor die draad van die buurman tot n groot bos rose. Iemand wat nog wil lewe en nog lus het vir die lewe. Dinge saam met kinders doen en dan tye alleen om spesiaal te wees. Vrou is die mooiste wonderlikste skepping van God maar die mans verstaan nie altyd daai een nie. Ek doen en probeer verstaan maar google self het nog nie daai antwoorde kon kry om n vrou te verstaan nie. Maar ek probeer my bes😆
Wat Sy Vriende Sê
24franna het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Nigel, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Sneeuplankry; Swem; Tennis; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Inkopies |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s) |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |