Content7Content7

Content7

61 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Wag vir die regte antwoord

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My lewe hang nie af of iemand van my hou of nie. Ek draai nie doekies om nie. Ek is openlik en reguit en hou niemand aan 'n lyntjie nie. Goed wat onder die mat ingevee word moet uit in die lig. Ek is nooit alleen nie my fokus is op my metgesel sy naam is Jesus. Die grootsheid van die lewe bestaan nie vir my in besittings nie, maar eerder 'n verhouding met Jesus. Gister is verby, more kom nog, daarom probeer ek om te fokus op nou, en dit is soms moeilik. Ek hou van fliek, uiteet, kamp, naaldwerk, konstruksie, die see, my familie, my hond en miskien van jou.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n rustig mens wees. Belangstel in die buitelewe. Lief wees vir diere. Hy moet tevrede wees met wie hy is. Hy moet selfversekerd en sterk wees. Jesus moet no. een in sy lewe wees, en ek tweede. Hy moet kan wag op die antwoord van die Heilige Gees. 'n Man se doel is om 'n leier te wees, en hy moet kan lei. Hy moet my respekteer en ek hom. Hy moenie 'n fortuin soeker wees nie, daar is in elkgeval nie geld om te soek nie. As jy jou vrou verneuk het, bly asseblief weg. Tyd is te kort om te mors.

Wat Haar Vriende S

Content7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Content7 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.