In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ñ Wedergebore Christen, vandaar die 'skuilnaam' Dorkas - ek leef vir Jesus- soek my in die Bybel, dit is wie ek is. Ek glo my mense sal sê dat ek ñ goeie sin vir humor het en dat ek ook hou van kuier, lag en bederf.
Ek is ñ eerlike en opregte mens en is besonder lief vir die natuur en die see. Saammet grysheid kom wysheid en sal dit vir my waardevol wees as my lewensmaat alles met my kan deel - die goeie en ook die minder goeie.
Ek het twee pragtige kinders - ñ dogter en ñ seun- beide getroud met kinders - 5 kleinkinders in totaal vir wie ek oneindig lief is. Ek bly tans by my dogter en haar gesin. Ek hou daarvan om te reis, die buitelewe, ñ bietjie visvang, kampeer en om sommer net die natuur en die see te geniet. Ek is n stil mens en luister graag. Ek is op soek na die nederige siel, aangenaam om mee saam te wees wie verby die materiële in die lewe kan kyk.
Haar Ideale Pasmaat
Hoe lyk n lewe in oorvloed, mense dink aan baie goed en dat geld jou n lewe van oorvloed gee. Jesus sê Hy het gekom om ons ñ lewe van oorvloed te gee. So hoe lyk dit regtig?
Dit lyk so: ñ Man wat n sekere pad ry om seker te maak dit gaan vir sy vrou so gemaklik moontlik wees. ñ Man wat dink sy vrou is die mooiste al het sy vrou gewig opgetel en n paar kreukels in die gesig bygekry het. ñ Man wat bly is om langs jou te wees. ñ Man wat altyd agter jou staan om jou te vang, langs jou staan om jou te ondersteun en voor jou staan om jou te beskerm. Sy hart is altyd oop en sy hande altyd sag met liefde - soos Jesus dit vir my is. Net n liefdevolle, eerlike en aangename maat wat nie aan die verlede kleef nie. Dit sal ñ bonus wees as hy ñ avontureer is en as hy ñ goeie vriend ook kan wees! Dit sal ook fantasties wees as hy vir my kon lief word/wees tot die einde van ons lewe op aarde. Wat waar is: geld maak reg wat krom is, maar nie wat stom is. Ook waar, is dat diep gesprekke en vertroue, asook ñ opregte mens, die siel verryk. Kom ons lag baie, geniet die klein goedjies in die lewe, deel wysheid en geniet mekaar se kwaliteite. Sal daarvan hou om die opregte intelligente persoon te ontmoet wie in die WesKaap woon en ñ absolute wonderwerk wees om iemand te ontmoet wat die lewe saammet my kan deel. Is ek verkeerd deur te dink dat daar nog opregte mans oor is wat in hierdie lewe bestaan.... As jy dink dat jy die laaste een oor is, hoor ek graag van jou
Wat Haar Vriende Sê
Dorkas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kuils Rivier), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Ander | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Stap; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |