MybestemaatMybestemaat

Mybestemaat

57 – Modimolle (Nylstroom) (Pretoria), Limpopo, Suid-Afrika

"Ek wil nog vir iemand iets beteken"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom) (Pretoria), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is interessant, lag baie, mense-mens, netjies en vroulik, sterk karakter en sag. Verkies om te luister eerder as baie praat. Rustig. Doen naaldwerk en handwerk. Lees baie. My beste is goed genoeg vir myself. Hou baie van musiek. Is musikaal. Speel klavier en kitaar. Ek wil graag iemand he wat ek kan bederf en wie my beste maat moet wees.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat na homself omsien en versorg. Iemand wat n skoon helder gesig het en vir wie n ander mens saakmaak. Iemand na wie ek kan opkyk. Iemand wat my sal geniet vir wie ek is. Saam met my kan lag. Rugby, tennis en sokker en atletiek fan. Eendag krieket . Eerlikheid en kommunikasie sal vir ons werk. Ek deel enig iets wat jy wil he....maar jy moet my leer...visvang of jag ! Oneerlikheid en te veel klagtes en te min omgee.

Wat Haar Vriende S

Mybestemaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing
Sport:
Jag; Krieket; Rugby; Sokker; Stap; Tennis; Visvang
Kos
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde