BeleefdBeleefd

Beleefd

61 – Barkly-Wes (kimberley), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Pluk die Dag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 02 September 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Barkly-Wes (kimberley), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
141cm (4' 7.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 65
Sterreteken:
Ram; Weegskaal
Lengte:
146cm (4' 9.5") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen; Bruin; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Swart / Afrika; Bruin; Indies; Ander; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Ander
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat ek baie nederig, respek toon teenoor alle mense en vrede liewend is..Die lewe is so kort, kom leer my ken en ondervind, opregte vriendskap.God eerste en dan glo ek alles maar alles wat mooi is sal bygevoeg word..n goeie boek of fliek, uitstappies en selfs reis om ons land en ander lande beter te leer ken is my passie.Dan glo ek daar is altyd iets om voor dankbaar te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet ook God eerste stel in sy lewe..Alle mense respekteer..Nederig en glad nie kleef aan materiele dinge nie..Moet in dankbaarheid leef en natuurlik lief is vir reis.avontuur en selfs sommer net lekker kuier om n braaivleis vuurtjie..Genoeg liefde toon is altyd welkom.

Wat Haar Vriende S

Beleefd het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Reis; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters