In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n baie interessante persoon wat van skryf hou (dit is my beroep) en die kleiner dinge in die lewe te waardeer. Ek probeer altyd te help waar ek kan. Ek is 'n Christen en lewe Sy waardes uit. Ek geniet ook om verskeie aktiwiteite aan te pak en suksesvol te voltooi. Ek hou daarvan om pret te hê en nuwe dinge te leer elke dag.
Hou van kos maak, groot koffie fan, hou van lees, sport speel, foto's neem, kitaar en dromme te speel ens. Groot liefde vir die see.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet liefdevol wees en bereid wees om daar vir my te wees, soos ek haar sal ondersteun. Sy moet 'n liefde vir die Here hê en daarvan hou om aktiwiteite saam te doen en net op verskillende maniere mekaar te leer ken. Eerlikheid is belangrik en sy moet my kan laat lag.
Wat Sy Vriende Sê
Wout91 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Frans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
147cm (4' 9.9") - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Gospel / Geestelik; Klassiek; Punk; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Selfhelp |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Basketbal; Bergfiets; Krieket; Muurbal; Sokker; Stap; Tafeltennis; Yshokkie |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Gastrokroeg; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |