Delilah8Delilah8

Delilah8

33 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Glo jy in liefde met eerste gebed op slag..💖

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die Here het vir adam n maat gemaak omdat hy vreeslik eensaam was.. God het vir hom n maat gemaak sodat hy iemand kon he om lief te he en sodat hy nie langer eensaam hoef te wees nie..
Ek lees graag mills and boon boeke..
Ek bid graag vir my roman -storieboek -man.. my eie adam op bestelling!
My engel op aarde 👫
Ek is dol oor reis en mooi plekke tesien..
Ek is n "in the spirit of the moment" mens.
Ek hou van lag, gesels, kwaliteit-tyd saam my God en geliefdes te spandeer..
Ek wil graag die liefde tussen man en vrou ervaar soos God dit van die begin af.. mooi en rein geskep het tussen Adam en Eva..

Haar Ideale Pasmaat

HY MOET GOD MET SY HELE HART, SIEL EN VERSTAND LIEFHE.. Hy moet opreg wees en baie liefdevol. Hy moet geduldig wees, hou van boek lees en baie romanties wees en bedagsaam. Hy moet hou van liefdadigheid, nederig plat op die aarde en n sagte hart he.. Hy moet nie hou van twis nie en moet vredeliewend wees.. Strewe na n rein lewe en weet wat hy wil he.. diep mens, iemand wat sy vrou op sy hande sal dra en liefhe soos die Here dit wil he.. Hy moet nie vloek, oormatig drink of rook nie.. moet nie op sy perdjie spring of bipolar wees nie..

Wat Haar Vriende S

Delilah8 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Opera
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Roei; Rolbal; Skaak; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie