GrotbeerGrotbeer

Grotbeer

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Grotbeer soek sy Raponsie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Grieks; Hebreeus
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is my eie mens en neem standpunt in wanneer nodig, ek is anders maar is, wie ek is.

Ek is vriendelik, luister goed en is altyd bereid om te help waar ek kan, ek kan ook maar soms bietjie kwaai wees maar ai my hart is sag.

Ek is meeste van die tyd rustig en vat elke dag soos dit kom.

Ek hou van rekenaar speel asook nou en dan die kitaar nadersleep. Maar 'n goeie Horror movie is bo aan die lys.

Die natuur is my lewe en ek spandeer soveel tyd moontlik om dit te geniet. Ek is mal daaroor om saam vriende en familie om die vuur te sit, te kuier en te gesels.

Ek hou van eerlikheid want dis die basis waarop als gebou word en van tyd tot tyd 'n soet dingetjie en natuurlik vape is een van my grootste stokperdtjies.

Ek hou nie van stories met stertjies nie en ook nie onnodige rusie nie daars genoeg daarvan in die wreld.

My uitkyk op die lewe is om so gelukkig moontlik te wees en vrede in mens se hart te bewaar daars genoeg aaklige dinge in die wreld so hou net die goeie goed in jou hart.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat verseker weet wat sy in die lewe wil h. Sy moet my ondersteun en nie veglustig wees nie. Sy moet my belangstellings deel en ook lekker saam my vriende en familie kuier. Sy moet wees wie sy regtig is en my aanvaar vir wie ek is.

Wat Sy Vriende S

Grotbeer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park
Musiek Voorkeure:
Blues; Klassiek; Punk; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentr; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Jag; Krieket; Rugby; Snoeker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Langhare; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie