Ramkat20

22 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is hardwerkend, 'n eerbare Christen jong man opsoek na geselskap.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 20
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Volgens my vriende is is 'n ware vriend, altyd reg om te help en is baie lief om saam met familie en vriende te kuier. Ek is baie lief vir die buitelewe en baie lief vir my skaaphonde en perde. Ek is mal oor bergfiets ry asook jag en skaapskeer.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n meisie wees wat nie bang is om my te aanvaar soos ek is nie nie. Sy moet goeie waardes h en moet 'n kind van God wees. Sy moet lief wees vir die natuur en vir diere.

Wat Sy Vriende S

Ramkat20 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Ramkat20 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.