In haar eie woorde...
Oor Haar
Het het baie om te bied by maats wat aanklank vind by my. Huidige ouderdom en veranderinge met humor te aanvaar en in geloof, Nie verwagtings om van ander perfeksie te verwag nie.
Ouderdom bring sy eie wysheid afgesien van akademie. Emosionele intelligense.
Ons is geneig om te sê : Wow so en so het nou oud geword en ons kan dit nie in onself ook sien nie. Dink ons nog baie jonk bloot
omdat ons dit dink!
Die boek wat my baie verander het is: Love for Imperfect Things!
Outeur:Haemin Sunim.
Ek glo as ń gewese perfeksionis my verander en vryheid is crazy
cool. Beveel dit beslis aan vir al die profiele wat perfeksie nastreef!
Haar Ideale Pasmaat
Gelowig, opreg, humor, kalm, intelligent, respek vir homself en ander. Kan n meisie soos n dame hanteer haar bederf en nie verwag ek moet op 65 .nog 21 lyk nie.Suksesvol en deernis.
Stel nie belang as jy op hierdie website is en in ń verhouding,getroud, testdrives wil doen al ken jy my eers nie.
Down to Earth and genuine. I detest lies and will not lie to you.
Really? Let us enjoy the journey of connecting and enjoy each
other. Know your core values and stick to it.
I really want to know the REAL YOU!!!
Thanks for taking time to read my profile.Not a train smash if I am
not what you're looking for. Have fun and really we can all now do
with positivity and cheering up!
Wat Haar Vriende Sê
Waagmoed123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Kempton Park/ Ballito), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Skilder |
Sport: |
Dans; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |