In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie eerlike en opregte mens. Ek is n baie sagte mens en baie eensaam. Wil graag iemand ontmoet wat n ware kind van Jesus is opreg en eerlik. Ek hou van gym. My stokpertjies is mosaiek, verf en mooi goedjies maak. Standvastigheid en n goeie uitkyk op die lewe en altyd positief wees
Haar Ideale Pasmaat
Moet n kind van GOD wees. Moet eerlik en opreg wees, en altyd aan ander mense dink en n mens mens wees. Romantiese tipe mens en goedversord. Moet n sterk persoonlikheid he. Moet lus vir die lewe wees. Avontuurlustig lief wees vir die son, see en die natuur
Wat Haar Vriende Sê
Joeysiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Elarduspark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Swart | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Geen | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Joeysiel moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.