Jakesie171Jakesie171

Jakesie171

50 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n persoon wat integriteit hoog op prys stel. ek vertrou maklik and is baie pligsgetrou en lojaal.
Soos enige man hou ek van sport maar kry selde tyd om te kyk weens werk verpligtinge. Wanneer my kinders by my is probeer ek dinge interesant hou maar met tieners is dit soms moeilik. Ek geniet om te braai saam my vriende. Ek Gym, speel golf as ek kans kry en soms krieket as ek nie werk nie. geniet die buite lewe baie. Ek is baie lief vir dans.
Ek wil met respek behandel word en waardeer word vir wie ek is. Ek dien God met n passie.

Sy Ideale Pasmaat

Soos gese is lojaliteit, respek en integriteit hoog op my vereiste lys. Ek wil belangrik wees vir daardie persoon en dan sal ek haar ook ophef en respekteer. Sy moet ook n liefde he vir ons hemelse vader.
N spontane persoon wat hou van komminukeer en wat kan luister.
Sy moet ook gemeenskaplike belangstellings he soos sport, buite lewe, vriende. My vriende beteken baie vir my en sy moet kan inpas.(sal nie Moelik wees nie ons is maklike mense.)
Baie belangrik is om my kinders te leer ken sodat ons great memories kan bou.

Wat Sy Vriende S

Jakesie171 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Jakesie171 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.