In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie optimisties, lief vir lees, n glasie rooi wyn en n warm vuur op n koue aand en rustige stap by die see is vir my Hemels fantasties. Ek geniet dit om te experimenteer met verskillende kosse van ooral in die wereld. Rustig en kalmte is vir my baie belangrik, Ek doen yoga vir ontspanning. Dis nooit te laat om iets te probeer nie, die tyd is altyd nou.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat opreg is, iemand wat ek n langpad kan saam stap. Iemand wat positief is en wat lief is vir diere. n Christen van hart. Hy moet my kan beskerm, saam op vakansie kan gaan, en ons mekaar respekteer.
Wat Haar Vriende Sê
sagirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni (Boksburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 55 | ||
Sterreteken: |
Visse | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
sagirl moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.