In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is Eerlik, eenvoudig, warm, vriendelik ....
Ek hou nie van skinder nie en glad nie van twee gesigte
Eks nie baie mal oor die TV nie maar sal soms kyk, Hou van Hekel en Brei as ek net sit en niks doen, my hande kan nie rustig wees. Hou van op die strand gaan stap of net sit langs die strand.
Hou van braai en rustig om vuur kuier..
Mens leef net vir Vandag. More is onseker en gister is verby!
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal my ideale maat beskryf as iemand met goeie beginsels en waardes, met ’n warm persoonlikheid en wat spontaniteit uitstraal. ’n Verhouding met die Here is vir my belangrik en dit is die hoeksteen van enige verhouding. Hoef nie elke dag of week kerk toe te gaan nie.
Respek, eerlikheid en lojaliteit is baie belangrik.
OP die ouderdom dink ek enige iets wat mens saam kan doen al is dit net om saam te sit in stilte en na die see te kyk is al baie en genoeg!
Blanke en verkieslik Afrikaanssprekende mans asb?
Kansvatters moet asb nie probeer nie?
Wat Haar Vriende Sê
Katryn_56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Velddrif (Weskus), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Nie-fiksie; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie |
Sport: |
Sagtebal; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |

