In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek sien myself as n opregte en eerlike mens.en dit is die waarheid. Ek is n mens, mens en baie lief vir alle mense. Ek kuier graag en kan soms teveel praat. Ek is baie simpatiek, en help graag ander as dit in my vermoeē is. Ek skakel baie maklik in by vreemde mense. Mense beskou my as baie jonger as wat ek lyk en kry soms baie komplemente. Ek hou baie van sports. Mooi blomtuine is altyd vir my n pluspunt. Ek hou daarvan om nog fiks te wees, en stap vir oefeninge. Dit is soms moeilik om posetief te wees maar probeer maar.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n maat wat min of meer soos ek is. Iemand wat werklik alleen is en ook opsoek is vir n maat. Nie iemand met n agenda nie, maar vir die regte redes. Ek stel nie belang in iemand wat vir maat soek om vir haar te sorg nie. Ek hou van iemand wat goed versorg is, al is dit altyd moontlik op ons ouderdom nie. Ek stel nie belang in oorgewig dames nie. Dames wat n kans vat met fotos van jare gelede nie, dit sal nie vir my werk nie. Ek stel belang aan iemand waarop ek altyd trots kan wees. Mense ek stel nie belang in dans nie, maar nog n huppel in haar stap het. Ek is nie iemand wat lief is vir kombuis nie, en kan nie kook nie. Ek soek aub na iemand wat kort van draad is nie, en humerig is nie. Verhoudings is natuurlik van groot belang. DAMES MOET SEKER MAAK DAT EK DIE REGTE PERSOON IS WAT HULLE IN BELANGSTEL. EK IS NIE INGETEKEN NIE, EN OM NET TE SÊ EK STEL BELANG, OF ONS KAN PRAAT BETEKEN NIKS. WANEER EK DAN NOU WERKLIK BELANGSTEL EN TEKEN AAN DAN STEL DIE PERSOON SKIERLIK NIE MEER BELANG NIE. OP DIE MANIER MORS EK MY GELD.
Wat Sy Vriende Sê
Blouoog56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (Miederpark), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree; Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Geselsprogramme; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Krieket; Liggaamsbou; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |