Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 206cm (6' 9.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Het 'n sin vir humor, luv om te lag tot ek snak na my asem... rustig, lighartig, prettig, anders ...Hou van gesels en 'n mooi tuin, Lees graag, verf soms, Geniet natuur en diere, nuwe plekke en dinge ontdek. Respekteer mense se opinies. Die lewe gaan verloop soos dit moet ... So wees rustig en haal net asem !! ... Mens kan net die langpad vat as julle twee is... En saam luister hoe die natuur ontwaak en gaan slaap...
Haar Ideale Pasmaat
Hou van inteligente mans met 'n sin vir humor. Iemand wat nog respek betoon. Plain en sonder pretensies. Iemand wat dit sal regkry om my ogies te laat blink en my tone laat krul... 'n Gesels mens met "warmte" wat eerlik en oop is. Iemand wat saam in die tuin kan werk, wat in die kombuis help... Watmy uit my sokkies uit kan verras met oorspronklikheid en pret dingetjies. Iemand wat weet van rustige samesyn en 'n goeie voetmasering sal 'n "Huge" bonus wees 😆. Ek glo baie dinge is moontlik.... Die lewe is nog lank nie verby nie !
Wat Haar Vriende Sê
Kali_7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gholf; Gimnastiek; Motorsport; Rugby; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |