GeesgelukGeesgeluk
Geesgeluk

64 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

GeesgelukGeesgeluk
7

Geesgeluk

64 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

60 jaar jonk wat kleur en hele menswees het om met sielsgenoot te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opreg lief vir God en leef graag my Christenskap en omgee vir mense uit.
Eerlikheid, integriteit en lojaliteit aan een maat.
Kommunikasie en respek vir ander.
Hou nie van konflik en aggressie nie.
Positief oor alles en maak boereplanne.

Aktiewe lewe en wil nie heeldag voor Tv sit nie.
Pak graag tuisprojekte aan. Ry graag motorfiets en geniet nog perdry en Bounce met my pleegsuster se kinders en my dogter. Verf,
Mosaiek, houtwerk en lees is van my stokperdjies. Hou van musiekfeeste en gek oor dans. Baie lief vir diere.
Wil net gelukkig wees en my kameraadskap en menswees deel met iemand wat onvoorwaardelik vir my sal lief wees.
Hou van skoon en netjiese huis
Maak kos, maar hou nie van bak nie.
Doen aerobiese oefeninge en Parkrun op Saterdae wanneer moontlik.
Eks aanraakmens en wys graag dat ek vir my maat lief is.
Gaan graag Chinatown toe met vriendinne en dwaal daar rond vir hele dag.
Drink ook graag koffie saam met vriendinne wanneer daar geleentheid is.
Probeer eers self iets regmaak in en om die huis voor ek professionel hulp inroep.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet lief wees vir die Here en gereelde kerkganger wees. Moet my ondersteun en daar wees vir my as ek hom nodig het.
Sal daarvan hou as hy saam met my kan kosmaak, maar ook sal help opruim en skoonmaak.
Hy moet hou van dieselfde aktiwiteite as ek.
Fluks wees en nie verwag ek moet heeldag voor die stoof staan en bak nie.
Moet homself kan besig hou met sy eie stokperdjies en belangstellings. Sal hom ook daarin ondersteun.
Positiewe geaardheid en nie aggressief raak as daar konflik is nie. Moet dit kan uitpraat en nie stilstuipe kry of in die kar spring en wegjaag nie.
Moet ook hou van dans sodat ons ten minste een keer per week kan gaan dans.
Sal hom ook ruimte gun om met sy vriende te kuier.
Moet getrou aan my wees en nie op dating sites rondl nie of skelm pornografie kyk in die middel van die nag nie.
Absolute eerlikheid een van my vereistes.
Hy moet ook saam kuier by my vriende en familie en ek sal dieselfde doen.
Moet basiese kennis h om ligte herstelwerkies in en om die huis te kan doen.

Wat Haar Vriende S

Geesgeluk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
187cm (6' 1.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Krieket; Perdry; Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie