In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek sien kans vir verskeie uitdagings, is 'n veelsydige mens wat hou v kuier met hartsmense/familie, het baie stokperdjies wat my lewe vol maak. My kindersen kleinkinders, is op die oomblik, die alles in my lewe. Wil graag iemand leer ken wat my kan waardeer vir wie ek is, my met respek sal behandel, en my hart sal verstaan. Ek is 'n "gesels" mens, 'n omgee mens, 'n bederf mens. Dít íś wíé ék ís!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet 'n man wees wat die kwaliteite v my as mens sal raaksien, waardeer en respekteer. Ek wil graag dieselfde vir hom wees. Ons moet mekaar se bekers volhou. Mekaar opbou, nie afbreuk! Sommer net daar kan wees vir mekaar. Op hierdie stadium v mens se lewe wil jy net "wees", sonder geite en grille!!
Wat Haar Vriende Sê
MarAlleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 206cm (6' 9.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
MarAlleen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.