In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n opregte, lojale mens en kan saam met die règte persoon 'n besonderse diep vriendskap/verhouding hê. Wanneer ek gee, gee ek met my àlles!
Haar Ideale Pasmaat
Eerlike, opregte, liefdevolle (wat dit wýs en nie net sê nie) en 'n man met regtige respèk vir 'n vrou. Iemand wat my as méns raaksien en my kwaliteite waardeer. Eks netjies op myself en verwag dit ook van die man in my lewe, want dìt sê alreeds baie van iemand. Behandel my sag en met respek en jy sal dieselfde terug kan verwag. Ek wil iemand se gelyke wees en nie sy onderdaan. Ek wil graag tyd saam met iemand spandeer en dinge doen wat vir ons àltwee lekker is. Oneerlikheid, dinge wat toegesmeer of verdraai word en mý en my waardes afbreek is vir my 'n "deal breaker". Ek het min familie en vriende, maar hulle is vir my bàie belangrik.
Wat Haar Vriende Sê
Verdien_meer65 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Nuus |
Belangstellings: |
Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |