Pofmuis83Pofmuis83

Pofmuis83

36 – Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Sagte siel opsoek na ware lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My uitkyk op die lewe is altyd positief en optimisties. Ek is mal oor die buitelewe en diere. Het 2 Jack Russells wat my lewe interessant hou. Ek was getroud vir 11 jaar en is baie lief vir kinders al het ek nog nie kinders van my eie nie. Opsoek na 'n eerlike en opregte hart wat by myne kan pas wat ook moeg is vir die "games" en wat die lewe saam met my kan geniet. Beroepsgewys het ek al baie dinge gedoen maar studeer tans onderwys omrede dit nog altyd my passie is.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet saggeaard wees en 'n vrou met respek behandel. Die innerlike is al wat vir my saak maak. 'n opregte en eerlike hart wat my dieselfde liefde kan gee as wat hy van my sal kry. Moet ook gelowig wees. Ek gee nie om as hy rook of sosiaal drink nie maar nou nie elke dag van die week drink nie. Ek hou ook van my drankie so nou en dan. Vertroue is vir my uiters belangrik. Ek moet voel ek kan jou vertrou.

Wat Haar Vriende S

Pofmuis83 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Pofmuis83 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.