In sy eie woorde...
Oor Hom
Volgens my eie mening en die wat naby my is, is ek opreg.
Ek lewe volgens my waardes, maar pas in by ander mense wat dalk nie soos ek dink en doen nie. Ek veroordeel nie.
Ek is vriendelik en sosiaal maklik. Ek is lojaal teenoor my vriende en vriedinne.
Ek hou van om besig te wees, maar wil soms ook net rustig wees en afskakel. Tennis is al jare 'n passie by my. Ek geniet my rekenaar games. Ek gym graag en maak dit deel van my daglikse roetine. My uitkyk op die lewe is doen aan ander wat jy aan jouself will gedoen he. Ek is 'n Christen, maar loop nie met die Bybel onder my arm rond nie.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand met 'n sagte geaardheid en wat 'n fyn dame is. 'n Dame wat my kan waardeer vir wie ek is. En ek ook haar terug waardeer vir haar uniekheid. Is lief om gebederf te word en liefde te kan ontvang en terug gee. Het 'n liefde vir aktiwiteite, maar kan ook rustig wees. Ek soek nie iemand perfek uiterlik nie, wel selfversorgend. Haar binnekant moet haar aantreklik maak vir my. Liefde vir kennis, het 'n kritiese oog en is so bietjie van 'n nerd sal die prentjie mooi kan afrond. Ons moet mekaar se belangstellings kan deel of respekteer.
Wat Sy Vriende Sê
JPKnight het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Waterkloofrif), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
JPKnight moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.