In haar eie woorde...
Oor Haar
Smorens wanneer ek opstaan is ek bewus van die mooi in my tuin. Die Jasmyn en Katjiepiering is vreugdes wat my hart vul. 'n Mandjievol grenadellas met suurlemoene gepluk in my tuin wil ek graag met 'n maat deel. Stillesit op die stoep met 'n koppie koffie in die oggend en 'n boek om te lees is oggendlekkertes waarin ek my verkneukel. Skemertyd groet ek die son en verwelkom die maan om sy sterre te bring. Wanneer die nagkombers die nag toevou is ek tevrede oor dit wat die dag op my tafel gedek het. Ek knik en seg dankie vir elke geskenk van mooi. Vir ontspanning lief ek dit om te skryf, te skilder en in die tuin te vroetel.
Kosmaak is 'n vriende of familievreugde waar almal bymekaar sit en die vreugde van kos saam geniet.
Ek hou nie van skanse, oneerlikheid of stilstuipes nie. As daar 'n kwessie is, wil ek dit graag op 'n mooi manier uitpraat. Wat jy by my sien, is wat ek is. Ek sou graag dieselfde in 'n maat wil sien - eerlikheid en die moed om te wys wat in jou hart is. My verhouding met die Here is belangrik en ek wil dieselfde in my maat ervaar. Wanneer die sonsondergang mooi geverf teen die aanskemer sit, deel ek graag met vrymoedigheid die feit dat ek die Here se skilderhand daarin sien.
Pronkertjies waai baldadig hul geur vemore
in die reenwind
Icebergs blom
Lemon Verbena se parfuumblare kom geurig na vore op elke tak
Ek pluk bossiesvol en plaas spatsels daarvan deur my huis
As jy hier was, het ek jou verras met 'n parfuumbos in my hand
My friends describe me as passionate and exuberant about life
some even say I am too much
one thing I learnt is that I can never be less than I am
Yes, I am exuberant
sometimes calm and peaceful
To be with me you will need to be a strong swimmer
to enjoy who I am
I love honesty and realness
I love to paint and write poetry
I love my garden and reading a great book
I love life and believing the best of people
I believe there is a dream for each one
and love to motivate myself and others to reach inspiring goals
Haar Ideale Pasmaat
Jy wil graag met jou hande skep en mooimaak. Jou gedagtes is besig met dit wat mooi en 'n inspirasie is. Jy wil graag soos ek die tango leer dans. Jy glo dat leuens maskers is, dat trou ewig saam en oudword is. Jy weet dat dans nie per geleentheid is nie, maar sommer net elke keer wanneer jy die nabyheid van my liggaam voel. Jy verstaan dat reis 'n moet is. God is jou God en die Woord is stukkies brood om te soek en te breek en te eet. Jy omarm die mooi van die lewe en waardeer elke blom en vreugde wat jou pad so ongesiens kruis. Jy respekteer alle mense en weet dat elke een verdien respekvolle hantering. Jy is op soek na 'n maat wat jou lewe verryk en iemand wat saam met jou die lewe kan omarm.
I love a man who can work with his hands. Who love to create beauty with me. Someone who understands that gentleness is a strength. I would love you to be honest and truthful. A man who understands that faithfulness is a given.
Wat Haar Vriende Sê
Vilette het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
PhD / Nadoktorale | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Groot | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Frans; Hebreeus; Italiaans; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Frans; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Spaans | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Klassiek; Latyns; Opera |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Fietsry; Perdry; Stap; Swem; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |