In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is kreatief,soms impulsief, lewenslustig,bereid om te gee,maak graag mooi om my, ontspan met goeie wyn en heerlike kos. Ek hou van gesels en kuier saam met vriende, is defnitief nie die gees van 'n partytjie nie. Versorg myself goed, dra waarvan ek hou,nie noodwendig in die mode, iets met 'n vintage look. 'n Denim my gunsting kledingstuk.
Ek hou daarvan om te gee, sommer net iets kleins om iemand se dag op te kikker.
Rond doedel in 2 de handse vintage winkels en hospice sentrums laat my vergeet van tyd.
Om iets op te tower wat iemand anders laat gaan het, maak my opgewonde.
Stap is omtrent die enigste oefening wat ek doen en glad nie so gereeld soos wat ek moet nie.
Om meubels rond te skuif en te verf doen ek sommer op die ingewing van die oomblik.
Ek hou van road trips,nie van jaag om by my bestemming uit te kom nie.
Tussen berge, see en bosveld kan ek nie kies nie, elkeen het sy eie bekoring.
Haar Ideale Pasmaat
'n Opregte hart, standvastig.Lojaal in alle omstandighede.Iemand wat my kwaliteite raak sien en waardeer op die manier waarop ek kan gee.Jy mag saam met jou vriende kuier, ek gaan saam met myne ook, hulle is belangrik.
As jy my spasie gee om my ding te doen en my elke dag soos 'n koningin laat voel, sal jy my koning wees, u hoogheid.
Ek is liberaal, knoop nie sommer geselsies oor politiek aan nie, maar het 'n sterk opinie.
Ek is lief vir my taal, Afrikaans,maar Afrikaans is groot konserte en Steve Hofmeyer doen dit nie vir my nie.
As jy van teater hou, Stef Bos,Koos van der Merwe,Karen Zoid en Kahn, kan ons nogal memories maak.
'n Foonkletser is ek nie. Eerlikheid is ononderhandelbaar.
Liefde met die eerste oogopslag, is debatteerbaar, maar daar moet darem iets wees wat jou' tickle' van die persoon.
Oneerlikheid en geheime sal nie vir my werk nie.
Ek het nie 'n lysie met voorkeure nie, ek soek iemand wat op die lewe kan 'cheers' saam met my.Maak nie saak wat ons doen en waar ons dit doen nie.
Ek is bereid om nuwe stokperdjies te beproef.
My familie veral my ouers en dogter is belangrik vir my, ek hoop jou ouers en kinders vir jou ook.
Wat Haar Vriende Sê
Fantasmagories het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Geen | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 201cm (6' 7.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Onderwyser / Professor | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Hoop; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
Teater toe gaan |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Fietsry; Stap; Staptogte; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |