JustPlainOldMeJustPlainOldMe
JustPlainOldMe

29 – Pretoria (Bashewa), Gauteng, Suid-Afrika

JustPlainOldMeJustPlainOldMe
1

JustPlainOldMe

29 – Pretoria (Bashewa), Gauteng, Suid-Afrika

Christelike man opsoek na sy pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die belangrikjste ding om van my te weet is dat ek n Kind van die Here is.
My gunsteling hoofstuk in die Bybel is Ps 86 en lees dit elke oggend voordat ek my dag begin.
Ek is n vriendelike persoon en het meeste van die tyd n glimlag op my gesig.
Ek is ook baie lojaal en hou nie daarvan as mense vir my lieg nie.
Ek hou daarvan om vir mense raad te gee en net hulle te probeer help.
In my vrye tyd kyk ek Netflix, speel n bietjie rekenaar games en werk in my groentetuin.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat vriendelik en lojaal is. Sy moet n Kind van God wees en wil saam haar die Here dien. Ek en my ideale pasmaat moet mekaar bystaan deur die goeie en slegte tye. Een ding wat my baie vinnig afsit is as daar leuns vertel word in n verhouding. Wees eerder eerlik met mekaar en ondersteun mekaar.

Wat Sy Vriende S

JustPlainOldMe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Bashewa), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters