In haar eie woorde...
Oor Haar
Nodig 'n partner in my lewe. Die alleen wees is glad nie vir my gemaak nie.
Sal vir jou die sterre pluk.
My 3000 ha plaas soek manne krag.
My huis is voll liefde.
Ek is 'n spontane mens.
Ek kan lekker lag dat trane roll.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet ook spontan wees net soos ek. Hy moet in 'n klein dorp kan lewe met min sosiale aktiviteite. Hy sal die rustige plaaslewe saam my kan geniet. Te toer en ons land beter saam te leer ken.
Moet kan dans dat die stof staan.
Eerlik.
Loyal.
Wat Haar Vriende Sê
Schnuck het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Otjiwarongo (Otavi), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Duits | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Volk |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Musiekkanale; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |