Seeskulp_051

72 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

Seeskulp_051

72 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soek n maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende se ek is n positiewe en vriendelike mens wat maklik lag, Hou van die natuur en veral die see. Hou van lees en luister graag musiek. Kyk sport op tv. Hou van blomme en werk graag in my tuin. Gee om vir mense en diere. Op n plaas grootgeword .

Haar Ideale Pasmaat

Mans wat lekker kan gesels, vriendelik en eerlik is.Dit sal lekker wees om my liefde vir die natuur en diere te deel. Ek sal enige sport saam met hom kyk behalwe boks. Ek soek n maat om die mooi van die lewe mee te deel.
Oneerlikheid en leuns sal n vriendskap bederf.

Wat Haar Vriende S

Seeskulp_051 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Seeskulp_051 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.