In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ‘n passievolle, vriendelike jong dame wat daarvan hou om my geliefdes gelukkig te sien. Ek is lief vir God en my familie en vriende. Ek is mal oor die buitelewe met ‘n verskriklike avontuurlustige sin vir die lewe. Ek is maar vol nonsens wanneer dit my vreemde kosse kom, maar ek is darem altyd bereid om nuwe dinge te probeer. Ek is absoluut gek oor sport en musiek. Ek is eerlik, opreg en ek leef elke dag om God se hand in alles raak te sien.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet ‘n gedrewe man wees met ambisie en ‘n opregte hart. Ek is opsoek na iemand wat my kan laat lag totdat die trane loop, wat my ouers en familie se harte ook sal wen en wat my op sy hande sal dra. Ek is opsoek na die een wat perfek by my pas, iemand saam met wie ek nuwe goed kan aandurf, my legkaartstuk wat God net vir my geskape het.
Wat Haar Vriende Sê
PlainJane94 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
PlainJane94 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.