Lonewolf_9525Lonewolf_9525
Lonewolf_9525

28 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lonewolf_9525Lonewolf_9525
3

Lonewolf_9525

28 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Cool, Calm and Collected with a Mysterious Side...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n stil ou alhoewel ek gemaklik word later van tyd rond om mense. Ek is netjies op myself effe van n perfectionist. Ek hou van die natuur, love diere, ek het niks teen honde nie, maar meestal n katmens. Ek't n goeie sin vir humor, ek's n vriendelike mens hou daarvan om jokes te maak. Ek kan bak, ek leer nog kook, hou daarvan om te teken. Nie helemal n outgoing mens nie maar sal nooit "nee se" om saam jou iewers te gaan nie.

Sidenote: as jy skaam of n sagte geaardheid het dan maak dit twee van ons🤣🤣, as jy nie helemal is nie is dit ook alright.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet n vriendelike persoonlikheid he, hoef nie helemal outgoing te wees nie, maar kan ook wees. Ek's seker elke meisie is netjies op haarself in hul eie way. Sy moet ook n goeie sin vir humor he (jokerig), hou van die buitelewe en natuur. Weet van kook en bak. Ek hou van eerlikheid.

Wat Sy Vriende S

anika vertel...

Mysteryman is 'n stil man met n groot hart! Hy is nie bang om hulp te verleen nie en is altyd daar wanneer hy nodig is! Sy pasmaat sal beslis op hom kan staat maak en met n geruste hart weet dat hy altyd daar sal wees!

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Swaar Metaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Kampering; Kegelbal; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Ysskaats
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie