Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n gemaklike mens wat baie lief is vir die natuur en om 'n vuur te sit en kuier. Soms net nonsense te praat maar ook 'n intelligente gesprek kan voer en filosofeer oor interessante onderwerpe. Ek is baie lief vir kuns en snuffel graag in antieke winkels. My kind is en sal altyd my eerste prioriteit bly! Goeie en intelligente geselskap doof die eensaamheid.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet my aanvaar vir wie ek is. N gemaklike persoon wat die lewe wil geniet. Hoë waardes is baie belangrik. Bagasie moet nie saamgedra word nie asb! N voorliefde vir reis en die natuur. Iemand wat net die lewe saam met my kan geniet!
Wat Haar Vriende Sê
Bosveldgirl_123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Bosveldgirl_123 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.