karibou7karibou7

karibou7

64 – Pretoria (Montana-omgewing), Gauteng, Suid-Afrika

7 = 'n volmaakte welkom ----- Karibu!7

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana-omgewing), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Vennootskaplik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n saggeaarde persoon, ernstig maar liefdevol en lojaal, Beginselvas en hou van waarheid. Nie 'n rondslaper nie en hou van iemand wat my sal ondersteun en my sielsgelukkig sal maak. Hou in algemeen van diere en kinders is spesiaal. Dit beteken egter nie ek is nie bereid om 'n standpunt in te neem nie. Is beginselvas en sal 'n vriendin en dalk later heelwat meer sinvol en as maat saamneem in my denke drome en reis.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet liefdevol en 'n karakter openbaar wat ek graag sal wil respekteer en koester. Dit sal my irriteer as sy ook nie haarself sal wil wees nie. M.a.w., ek verlang na iemand wat my sielsgenoot en maat sal word, in konteks met die uitlewing van haar persoonlikheid, en ons albei se interpersoonlike aanpassing om saam EEN te word; en, waar ons saam 'n pragtige reis sal onderneem op die weg van Jesus. En wanneer ek iewers besig is alleen, moet dit vir my wees of haar hand in my hand sal wees; maar, so moet dit vir haar ook wees.

Wat Sy Vriende S

karibou7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Kampering; Krieket; Krygskunde; Rugby; Stap
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters