Streepstert

42 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

0

Streepstert

42 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Kookwater!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 04 Februarie 2024

Verander: 25 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Meeste se beskrywings lees hul soek iemand wat “eerlik, opreg is, jou met respek hanteer, lojaal, Christen wees…” ens. Great kwaliteite, maar myns insiens is dit vereistes vir ‘n verhouding om suksesvol te wees, en dit behoort eintlik ‘non-negotiable’ te wees. Woorde is geduldig. Leer ken die vrou/man agter die woorde. Grawe dieper en ontdek. Dis waar die ‘edelstene’ lê!

So neem jou lys van goeie kwaliteite en hoë standaarde as ‘n gegewe met my. Ek voeg bietjie by waarvan ek hou om te doen - sodat jy ‘n idee kry…

Ek speel golf
Ek bou my eie klein-seuntjie droom kar saam my pa
Ek ry fiets
Ons gaan ‘n draai ry met die motorfiets en iewers ontbyt eet.
Vakansies is by die see, met ‘n karavaan.
Ek hou van jag.
Lam tjops is my gunsteling om te braai.
Ons gaan ‘shows’ kyk by Atterbury teater.
Af en toe ‘n trip oorsee.
Ek hou van ‘dine’ en dan moet jy bietjie dress en rooi lippies aansit.
Ek ken ‘n plaas lewe.
(Niks hiervan is uitermatig wat gaan maak dat jy alleen by die huis sit nie!)
Die res moet jy uitvind oor koffie en ete!

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet my vroeg by die kantoor WIL laat loop sodat ek saam jou rooiwyn kan drink terwyl jy met wit sokkies jou bene oor my gooi op die bank en ons kan gesels oor dinge. Jy raak opgewonde as ek jou ‘treat’.
Jy het ‘n warmte teenoor my. Jy daag my uit (nee ek bedoel nie die koggel tipe nie!). Jy is intelligent. Ons geniet mekaar.
Ons moet ‘click’.

Wat Sy Vriende Sê

Streepstert het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
32 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Houtwerk; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Motorsport; Skietsport; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie