In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het vandag besluit om weer die perd op te saal en weer aangesluit by ons eensames.
As ek bietjie van myself kan vertel gaan ek probeer om in 'n neutedop myself te beskryf. Ek is 'n persoon wat ek voel ek hoef nie agteruit te staan wat my kennis en ervaring in die lewe gemaak is 'n.
Ek is 'n eerlike Christelike mens en voel as jy met mooi bedoeling n vriendin soek om voor te skryf, glo ek dat ek ons lekker kan kommunikeer.
Ek is baie lief vir kosmaak maar sedert ek weduwee is kook ek net as my kinders kom kuier en hul bly in dieselfde stad as ek. Ek is net opsoek na opregte vriend wat bereid is net om te skryf.
Ek hou ook nie van die een lyners en voel as 'n persoon ernstig sal hy 'n subskripsie koop.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet eerlike bedoelings te hê want ons almal is in die herfs van ons lewe en hy moet nog sin vir humor hê en soos ek reeds genoem het eerlike mans en geen kansvatters nie.
Wat Haar Vriende Sê
Soeknmaatjie_710 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |