Bostokkelos

51 – Windhoek, Namibië

0

Bostokkelos

51 – Windhoek, Namibië

Skrywer soek sy Pen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wat? Hoe? Wie? Waar?

Ek's n tipiese empatiese droomverlore introvert siel. My plesier lê in kreatiwiteit, lees, en platsak reis. Naby die aarde.

My vriende is min, maar dié wat daar is, is soliede goud. Kwaliteit bo Kwantiteit.

Humor is my daaglikse vitamine. Sonder dit, is die lewe maar vaal.

Ek hou gladnie van oppervlakkige "rugbypraatjies" nie. Ek verkies dieper gesprekke. Oor jouself, myself, die wêreld.

Ek is gek oor die woestyn en afsondering in die bos. Kamp. 4x4. Fotos neem. Stories maak oor dit...

Sy Ideale Pasmaat

In kort? Iemand wat kan inpas by my lewenswyse en sienings.

Ek is aanpasbaar. Maar jy moet darem bietjie van n Gypsy se siel hê. Kreatief. Oop.

Wat Sy Vriende Sê

Bostokkelos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Riller; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Motorsport; Skietsport; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig