Spokie1963Spokie1963
Spokie1963

61 – Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika

Spokie1963Spokie1963
2

Spokie1963

61 – Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika

Moeg vir my eie geselskap!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Saggeaarde, lojale dame met positiewe uitkyk op die lewe. Geniet buitelewe. Glad nie 'n "party freak" nie, maar hou van braai en kuier om 'n vuurtjie...Geniet 'n glasie wyn op sy tyd maar glad nie 'n "drinker" nie. Ken die goed en sleg in die lewe. Is in 2020 (op papier) as parapleeg gediagnoseer na fratsongeluk. Vandag loop ek met krukke, bestuur my eie voertuig en werk steeds. Ek mag stadiger as ander beweeg..maar niks kry my onder nie..Ek haat leuns en kansvatters. Nie 'n groot liefhebber van groot honde nie, slegte ervaring gehad. Klein hondjies is lovable! Hou van iemand met Christelike waardes. Lief vir natuur en onbeplande kamp! Gesinsman en lief vir mense maar hou ook van alleentyd vir bietjie TLC. Passie vir buitelewe sal 'n aanwins wees. Ek is betrokke by liefdadigheidsprojekte en deel in lief en leed van ander mense..ek loop dalk stadig, maar dit maak nie van my 'n invalide nie..ek geniet die lewe!

Haar Ideale Pasmaat

Ideale maat moet eerlik en opreg wees. Lief wees vir braai en buitelewe. Christelike waardes h. Geen bagasie...onafhanklik en lief vir opregte boere familie...my krukke waarmee ek loop moet nie vir jou 'n probleem wees nie...ek sal graag iemand wil ontmoet wat my aanvaar net soos ek is..'n Drankie op sy tyd, maar moet nie daaglikse roetine wees nie. En ja, jy mag maar wys jy gee om....bietjie TLC..

Wat Haar Vriende S

Spokie1963 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Bul
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek sukkel met beweeglikheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama
Belangstellings:
Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters