AlsoekendAlsoekend
Alsoekend

66 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

AlsoekendAlsoekend
1
3

Alsoekend

66 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek die laaste liefde van my lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 17 Maart 2026

Verander: 17 Maart 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriende dink ek is sag omdat ek stil is. Ek is lief vir my huis en diere en hou van rustigheid. Ek het standaarde en hou van eerbaarheid en opregtheid in mense. Ek hou nie van kwaadpraat nie, ek kry te vinnig en maklik seer . My uitkyk, wees rustig en gelukkig, moet nie die rede wees vir n ander se pyn nie. Staan op jou beginsels, bly op jou kniee en hou aan glo en vertrou.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet my waardeer vir wie ek is, Ek wil gerespekteer word en asseblief geen stilstuipe nie. Opregtheid en vertroue, wedersyde respek en eerbaarheid en eerlikheid maak ’n verhouding werk. Oormatige alkohol en jaloesie vernietig verhoudings. Ek sal graag saam met my pasmaat wil reis of net rustig op 'n stoepie sit en kyk na die see.

Wat Haar Vriende Sê

Alsoekend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Swem
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie