Hgd1944Hgd1944
Hgd1944

79 – Potchefstroom (Bailepark), Noord-Wes, Suid-Afrika

Hgd1944Hgd1944
2

Hgd1944

79 – Potchefstroom (Bailepark), Noord-Wes, Suid-Afrika

Opsoek na goeie maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie lief vir mense. Pas maklik aan by enige iemand.kuier graag. Ek glo ek het goeie persoonlikheid wat n pluspunt is. Vergeet en vergewe gou. Hou van mooi dinge in die lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Goeie persoonlikheid. Hou nie van iemand wat rook of drink nie. Stel nie belang in Dan's nie. Iemand wat net rustig is. Eerlik en opreg, op ouderdom het geen meer stokpertjies nie. Hou nie van kos maak nie. Ek is nie juis n televisie mens nie. Hou baie van radio, en natuurlik baie lief vir musiek. Geen vrou wat baas speelerig is nie.

Wat Sy Vriende S

Hgd1944 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Bailepark), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
68 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Hgd1944 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.