SielSoekend21

31 – Suidelike Voorstede (Observatory), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

SielSoekend21

31 – Suidelike Voorstede (Observatory), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Opsoek na my sielsmaat. Die rede agter my glimlag.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek word gesien as 'n introvert op eerste indruk maar later word jou ore af gebabel. Ek staan sterk op my geloof en eerlikheid. My stokperdjies sluit in fotografie, kunswerk, musiek luister, die natuur en natuurlik familie tyd. Hou van 'n boek maar kan ook lekker ontspan met 'n 'n goeie rolprent. Ek is opsoek na my sielsmaat om my lewe en opwindendheid mee te deel.

Haar Ideale Pasmaat

Die belangrikste einskap is 'n goeie verhouding met pappa ons God. 'n Goeie sin vir humour met 'n aanloklikke lag is altyd 'n wenner. My sielsmaat moet defnitief "hare op sy tande hê" om by te hou met my hard-koppigheid. Ek glo leuens behoort nerens naby aan 'n verhouding nie en mens moet nooit kwaad gaan slaap nie. Waar is jy my man?

Wat Haar Vriende Sê

SielSoekend21 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Observatory), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boogskiet; Dans; Gimnastiek
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters