Veron

60 – Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, Suid-Afrika

0

Veron

60 – Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons begin n nuwe lewe saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik opreg. Eerlik en hardwerkend. Kan pret h maar ook ernstig wees.
Ek hou van die buite lewe en die Kruger Wildtuin is my veilige hawe. Geniet n goeie fliek verkieslik ware lewens verhale en hou van musiek en lees. Kan lekker kosmaak en bak.
Ek het n groot omgee hart. Ek is baie aanpasbaar.
Dis beter om te gee as om te ontvang. Passie vir bejaardes.
Ek glo ek is op aarde om die Here re verheerlik in alles wat ek doen en s.

Haar Ideale Pasmaat

Moet n wedergebore kind van God wees. My geestelike leier kan wees. My kan respekteer en aanvaar vir die mens wat ek is. Vaste beginsels h. Goed opgevoed wees. Saam met my die mooi en goed in die lewe kan geniet.
Moet eerlik en opreg wees. Hardwerkend wees maar steeds tyd kan maak vir my. My nie emosioneel verniel nie. Moet wedersyds mekaar se familie en kinders kan akkommodeer.

Wat Haar Vriende S

Veron het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Magalieskruin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 63
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Veron moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.